Paul John Manafort jr. (gebore 1 April 1949) is 'n Amerikaanse drukgroepleier, politiese konsultant, en regsgeleerde. Hy sluit in Maart 2016 aan by die presidensiële verkiesingsveldtog van Donald Trump en was voorsitter van die veldtog van Junie tot Augustus 2016. Op 21 Augustus 2018 is hy skuldig bevind op vyf aanklagte van belastingbedrog, vyf aanklagte van bankbedrog en een aanklagte van versuim om buitelandse bankrekeninge te verklaar.[1][2]
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter: |dead-url=
(hulp)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search